Welcome / Welkom Index / Indeks Contact / Kontak
Welcome / Welkom
Index / Indeks
Contact / Kontak
 If you have any feedback on how we can make our new website better please do contact us. We would like to hear from you.
 

Overview

Beds: 12
Bedrooms: 4
Bathrooms: 3
Bedlinen included
Bath towels included
Beach towels excluded

Kitchen
Equipped for 12 people
Kettle
Fridge
Chest freezer
Stove with oven
Microwave oven

Living area
Fireplace
DSTV decoder (bring a smartcard)
Radio / CD player

Patio / balcony
Built-braai
Weber kettle braai

Garage
Space for 2 vehicles
Washing machine
Tumble drier

Rates
R3000 per night (in season)
R1800 per night (out of season)

Opsomming

Beddens: 12
Slaapkamers: 4
Badkamers: 3
Linne ingesluit
Badhandoeke ingesluit
Swem handoeke uitgesluit

Kombuis
Toegerus vir 12 mense
Ketel
Yskas
Kis vrieskas
Stoof met oond
Mikrogolf oond

Leef area
Kaggel
DSTV dekodeerder (bring eie kaart)
Radio / CD speler

Stoep
Ingeboude braai
Weber ketel braai

Garage
Parkeerplek vir 2 voertuie
Wasmasjien
Tuimel droër

Tarief
R3000 per nag (binne seisoen)
R1800 per nag (buite seisoen)




Please note that the rules and regulations of the Bosbokduin Home Owners Association applies to all visitors to Bosbokduin (a copy will be made available). Fire is a big hazard in an area with lots of dry fynbos and many thatch roofs. Since Bosbokduin is a nature reserve, no pets, motorbikes, quads, loud music or fireworks are allowed.

Let asseblief dat die reëls en regulasies van die Bosbokduin Huiseienaars Vereniging van toepassing is op alle besoekers aan Bosbokduin. Vuur is veral 'n groot risiko in 'n are met baie droë fynbos en grasdakke. Aangesien Bosbokduin 'n natuur reservaat is word geen troeteldiere, motorfietse, vierwielers, harde musiek of vuurwerke toegelaat nie.



More information

The house has three levels.

The top floor has 2 bedrooms (4 single beds each) and a bathroom (shower, toilet & basin).

The ground floor has 2 bedrooms (with a double bed each) as well as a bathroom (bath, toilet & basin). 
 
The kitchen, dining room and lounge are on the ground level too. The lounge exits onto a wrap-around balcony with a view of the Indian Ocean.

There is a built-in braai at the back of the house (handy when it is windy). There is also a Weber for use on the front side of the house.

The lower level has a double garage. There is a sink, washing machine and tumble drier for doing laundry. The 3rd bathroom is also on this level (shower, toilet & basin).

Meer inligting

Die huis het drie vlakke.

Die boonste vloer het 2 slaapkamers (elk met 4 beddens) asook 'n badkamer (met stort, toilet & wasbak).

Die grondvloer het 2 slaapkamers (elk met 'n dubbelbed) asook 'n badkamer (bad, toilet & wasbak).

Die kombuis, eetkamer en sitkamer is ook op die grondvloer. Die sitkamer loop uit op 'n balkon wat reg om die huis strek met 'n uitsig oor die Indiese Oseaan.

Daar is 'n ingeboude braaier aan die agterkant van die huis (handig as die wind waai). Daar is ook 'n skottelbraai beskikbaar vir gebruik op die voorstoep.

Die onderste vlak het 'n dubbel garage. Daar is 'n wasbak, wasmasjien en tuimeldroër beskikbaar vir wasgoed. Die 3de badkamer is ook op die vlak (stort, toilet & wasbak).



























 Photos Foto's
  

 
  
  
 




Site Map